Om verdere inligting oor hoe om Kickshaw te gebruik te verkry, kan 'n
wenke-venster binne die program oopgemaak word. Dit kan op twee maniere benader
word:

  - Deur "Wenke" te kies in die "Hulp"-afdeling van die toepassingskieslys.
  - Deur die F1-sleutelbordkortpad te gebruik.

Argumente wat deur Kickshaw aanvaar word:
